Die Buiter Reeks 9 – Die Buiter SeëvierEbook ‘n Kaaps-Hollandse Historiese Romanse, Boek 9

Le prix initial était : 8.54 €.Le prix actuel est : 2.56 €.

« Wanneer ’n volk se toekoms aan ’n masker hang, word elke swaard, elke geheim en elke liefde tot die uiterste beproef… » Kaapkolonie, middel 1800’s. Die geheimsinnige Buiter en sy lojale makker Andre doen ’n gewaagde reddingspoging om die jong boer Bertus van Graan uit soldate se hande te bevry. Maar hierdie enkele daad ontbloot ’n…

Passer à la caisse
SKU: CLERYQL5084101830942
Category:

Description

« Wanneer ’n volk se toekoms aan ’n masker hang, word elke swaard, elke geheim en elke liefde tot die uiterste beproef… »

Kaapkolonie, middel 1800’s. Die geheimsinnige Buiter en sy lojale makker Andre doen ’n gewaagde reddingspoging om die jong boer Bertus van Graan uit soldate se hande te bevry. Maar hierdie enkele daad ontbloot ’n sameswering wat veel groter en gevaarlike is as enige pogings voor dit.

Agter die sluier van die Kaap se rustige fasade werk Baron Anton Brezard en die meedoënlose Generaal de Villefort aan ’n Franse oorname van die kolonie. Geheime wapenversendings, moorde vermom as ongelukke, en gyselaars wat in tonnels en grotte weggebêre word, tree die Buiter en sy bondgenote na vore in ’n stryd teen onmoontlike magte.

Toe selfs sy geliefde Willa ontvoer word, staan Jean de Moreaux voor sy grootste toets nog. Offer sy geheim, sy liefde en sy vriende… of uitoorlê die hele Kaap se owerhede met een meesterlike plan.

Met geslepe ontvoerings, briljante vermommings en ’n klimaks waar soldate, verraaiers en geheime bondgenote saam in chaos bots, word die Buiter se naam weer deur die owerhede as misdadiger beswadder terwyl hy in die skadu’s die ware oorwinning vier.

’n Historiese avontuur vol romanse, spanning en verraad, en die onvergeetlike slot van die sage van die Kaap se mees geheimsinnige held.

LangueafVersionlivre numériqueDate de sortie initiale17 octobre 2025Format ebookEPUB3

Personnes impliquées

Auteur principal

Gerrie Radlof

Deuxième auteur

Pieter Haasbroek

Illustrateur en chef

AI

Rédacteur en chef

Pieter Haasbroek

Editeur principal

Pieter Haasbroek

Options de lecture

Lisez cet ebook surOrdinateur de bureau (Mac et Windows)Lecteur électronique KoboAndroid (smartphone et tablette)Windows (smartphone et tablette)iOS (smartphone et tablette)

Informations sur le fabricant

Informations sur le fabricantLes informations du fabricant ne sont actuellement pas disponibles

Autres spécifications

Livre d‘étudeNonPornoNon

EAN

EAN9781928498797

Sécurité des produits

Opérateur économique responsable dans l’UE

Afficher les données

Vous trouverez cet article :

CatégoriesDisponibilitéDisponible à l’adresse suivanteAuteurPieter Haasbroek

Avis

Il n’y a pas encore d’avis.

Soyez le premier à laisser votre avis sur “Die Buiter Reeks 9 – Die Buiter SeëvierEbook ‘n Kaaps-Hollandse Historiese Romanse, Boek 9”

Votre adresse e-mail ne sera pas publiée. Les champs obligatoires sont indiqués avec *