Description
Elke huis het sy kruis. Speurder-sersant Luna Joubert van die Stellenbosch polisiediens word gestuur om die eienaardige dubbele moord op die eienaar van ‘n kwekery en sy vrou te ondersoek. Die De Winters is beide met ‘n skerp voorwerp aangeval, maar daar was geen teken van ‘n struweling of enige getuies om sin te maak van die voorval nie. Terwyl Luna sukkel om ‘n moord sonder verdagtes of leidrade op te los, maakMike Grant weer sy onverwagte verskyning. Hierdie keer is hy op ‘n geheimesending onder die geledere van ‘n plaaslike dwelmsindikaat. Ten spyte van sy nuwevoorkoms vind Luna dit onmoontlik om nie die deur oop te maak wanneer hyklop nie. Soos Mike homself in die onderwreld ingrawe, begin Luna op tone trap om haareie raaisel op te los. Was die De Winters wie almal dink hulle was? Weet die kindersdalk meer as wat hulle voorgee? Wat gaan aan by die studentehuis oorkant diestraat? En wie is die man in die sportmotor wat so op die buitewyke van haarondersoek beweeg? Om antwoorde te kry sal Luna die donkerte en als wat daarinskuil moet trotseer. Bloedbande is die vierdie boek in Jeanette Stals se Luna Joubert-reeks.
LangueafVersionlivre numériqueDate de sortie initiale01 mars 2022Format ebookEPUB3
Personnes impliquées
Auteur principal
Jeanette Stals
Editeur principal
Lapa Publishers
Options de lecture
Lisez cet ebook surOrdinateur de bureau (Mac et Windows)Android (smartphone et tablette)iOS (smartphone et tablette)Windows (smartphone et tablette)Lecteur électronique Kobo
Informations sur le fabricant
Informations sur le fabricantLes informations du fabricant ne sont actuellement pas disponibles
Autres spécifications
Livre d‘étudeNon
EAN
EAN9781776351824
Sécurité des produits
Opérateur économique responsable dans l’UE
Afficher les données
Vous trouverez cet article :
CatégoriesDisponibilitéDisponible à l’adresse suivanteAuteurJeanette Stals

Avis
Il n’y a pas encore d’avis.